Sunday, October 17, 2010

KANONNIERS PARK - R1 700 000




HIERDIE IS 'N INTREK WORING MET ALLES EN
NOG MEER. 4 SLAAPKAMERS, 2 BADKAMERS
OOPPLAN SIT/EET/TV-KAMER LAPA MET INGEBOUDE BRAAI, SWEMBAD GENOEG STOOR PLEK EN PRAGTIGE UIT.

MIEDERPARK - R980 000





Voor aangesig














Oopplan Sitkamer/Eetkamer









3 Groot vertrek kamers met mat en ingeboude
kaste












2 vol badkamers









Nuwe kombuis met baie kaste en ingeboude stoof












Swembad met lekker groot erf en
 braai area onder dak











Bachelor Flat met eie ingang asook
toegang na waskamer en agterdeur van Woning












Dubbel motorhuis met ingang na woning